AWA

Kaalvoet Klonkie

0
0
  • 2020.11.13
  • 3:39
AWAで聴く

歌詞

Kaalvoetklonkie Sit langs 'n waterstroom en drome droom Hy is anders En hy droom van stadswoel en groot roem Kaalvoetklonkie Droom maar voort Geniet jou drome Want dit is somtyds wreed Wat die grootmenslewe kan doen Aan die drome van 'n kaalvoetklonkie Wanneer die ander met die kleilat speel Sit hy in die sand en skryf En hy kan hom net verbeel hoe dit voel Met duur klere aan sy lyf Maar bly tog maar 'n kind So lank as wat jy kan Want soms is dit die lekkerste deel van die lewe Kaalvoetklonkie Sit langs 'n waterstroom en drome droom Hy is anders En hy droom van stadswoel en groot roem Kaalvoetklonkie Droom maar voort Geniet jou drome Want dit is somtyds wreed Wat die grootmenslewe kan doen Aan die drome van 'n kaalvoetklonkie Want dit is somtyds wreed Wat die grootmenslewe kan doen Aan die drome van 'n kaalvoetklonkie Kaalvoetklonkie Sit langs 'n waterstroom en drome droom Kaalvoetklonkie (x4)

このページをシェア
Laurika Rauch
の他の曲も聴いてみよう
AWAで他の曲を聴く
はじめての方限定
1か月無料トライアル実施中!
登録なしですぐに聴ける
アプリでもっと快適に音楽を楽しもう
ダウンロード
フル再生
時間制限なし