AWA

Ware Liefde

0
0
  • 2020.11.13
  • 3:26
AWAで聴く

歌詞

As die weerligstrale Oor die golwe dans En die swart van die nag Ophelder tot middernag blou Dan verbrokkel 'n ieder en laaste skans Wat ek opbou Teen die verlange na jou Wanneeer stadsgeluide Die blou lug in styg En voetgangers Hulle weg deur strate baan Dan is hartseer stom Die verlange maak my stil Want ek weet nou Sonder jou sal ek ophou bestaan Al is ek alleen Is my drome aan jou weggeleen Vir jou sal ek wag Deur die ryp van 'n winterseisoen Want vir my is dit ware liefde Wat ewig waar sal bly Al is ek alleen Is my drome aan jou weggeleen Vir jou sal ek wag Deur die ryp van 'n winterseisoen Want vir my is dit ware liefde Wat ewig waar sal bly Is dit ware liefde Wat ewig waar sal bly

このページをシェア
Laurika Rauch
の他の曲も聴いてみよう
AWAで他の曲を聴く
はじめての方限定
1か月無料トライアル実施中!
登録なしですぐに聴ける
アプリでもっと快適に音楽を楽しもう
ダウンロード
フル再生
時間制限なし