AWA

Ou Swart Kitaar

0
0
  • 2020.11.13
  • 3:06
AWAで聴く

歌詞

Die klank wat jy voortbring vertel van verlange en drome Van eind'lose wag en hoop dit word eendag waar Intussen bly jy net dieselfde, Tyd doen jou geen skade En as ek eensaam voel hoef ek net te vat en jy's daar Refrein: En ek is lief vir jou ou swart kitaar Jy spreek my toe in klank En wat jy sê is waar Geheime kan ek maar aan jou toevertrou Jy stel my nooit teleur nie Ek is lief vir jou Onthou jy hoe triestig ons twee was toe hy ons verlaat het Hoe ek op jou skouer gehuil het uur na uur Die soet van jou klanke wat my heeltyd saggies getroos het Het my somtyds laat glimlag En altyd was jy maar hier Refrein x 2

このページをシェア
Laurika Rauch
の他の曲も聴いてみよう
AWAで他の曲を聴く
はじめての方限定
1か月無料トライアル実施中!
登録なしですぐに聴ける
アプリでもっと快適に音楽を楽しもう
ダウンロード
フル再生
時間制限なし