AWA

'n Lekker Verlang Liedjie

0
0
  • 2007.01.04
  • 3:37
AWAで聴く

歌詞

Los my alleen – laat my begaan Ek soek stilte met my boek en die man in die maan Buite, in die donker, sing 'n eensame kriekie 'n Lekker verlaaaaaaang liedjie Ek sit die radio aan – om te vlug van my vrese Die omroeper sê: " dis u eie keuse - En vir Hantie van Hopetown en André en Vicky 'n Lekker verlaaaaaaang liedjie 'n Lekker verlaaaaaaang liedjie Streel die seerplek in my hart, in my hart – 'n bietjie Met die blou saksofoon wat krul om jou kiekie En 'n lekker verlaaaaaaang liedjie Dis Sondagoggend – ek stap langs die see Die wind waai my in by 'n klein strandkafee Ek sê: "'n tafel vir een en 'n Coke met 'n rietjie En 'n lekker verlaaaaaaang liedjie " 'n Lekker verlaaaaaaang liedjie Streel die seerplek in my hart, in my hart – 'n bietjie Met die blou saksofoon wat krul om jou kiekie En 'n lekker verlaaaaaaang liedjie Daar sit ek en peins oor geloof, hoop en liefde Oor wat was en wat is en wat môre sal wees Ek stap terug na my kamer – terug na my stilte En die kriek langs die ruit – en 'n boek om te lees – en 'n Lekker verlaaaaaaang liedjie Streel die seerplek in my hart, in my hart – 'n bietjie Met die blou saksofoon wat krul om jou kiekie En 'n lekker verlaaaaaaang liedjie 'n Lekker verlaaaaaaang liedjie Streel die seerplek in my hart, in my hart – 'n bietjie Met die blou saksofoon wat krul om jou kiekie En 'n lekker verlaaaaaaang liedjie En 'n lekker verlaaaaaaang liedjie En 'n lekker verlaaaaaaang liedjie

このページをシェア
Laurika Rauch
の他の曲も聴いてみよう
AWAで他の曲を聴く
はじめての方限定
1か月無料トライアル実施中!
登録なしですぐに聴ける
アプリでもっと快適に音楽を楽しもう
ダウンロード
フル再生
時間制限なし