AWA

Sê Dit

0
0
  • 2007.01.04
  • 3:33
AWAで聴く

歌詞

Sê dit in 'n brief, sê dit in 'n woord Sê dit in 'n sin, die digterlike soort Sê dit as dit reën, sê dit as dit hael Sê dit as die donker daal Sê dit in 'n kyk, sê dit in 'n lag Sê dit op 'n wilde onweersdag Sê dit in 'n traan, sê dit in 'n sug Sê dit as die donker vlug Tussenspel Sê dit in 'n woud, sê dit op 'n strand Sê dit as die wêreld om jou brand Sê dit in die lig van 'n katedraal Sê dit as die donker jou kom haal Sê dit op 'n berg, sê dit in 'n kloof Sê dit as die stilte jou beroof Sê dit in die nag as die sterre jou verblind As die donker jou uiteindelik vind Sê dit vir my Tussenspel Sê dit in 'n woud, sê dit op 'n strand Sê dit as die wêreld om jou brand Sê dit in die lig van 'n katedraal Sê dit as die donker jou kom haal Sê dit op 'n berg, sê dit in 'n kloof Sê dit as die stilte jou beroof Sê dit in die nag as die sterre jou verblind As die donker jou uiteindelik vind Jy gaan by my bly x 2

このページをシェア
Laurika Rauch
の他の曲も聴いてみよう
AWAで他の曲を聴く
はじめての方限定
1か月無料トライアル実施中!
登録なしですぐに聴ける
アプリでもっと快適に音楽を楽しもう
ダウンロード
フル再生
時間制限なし