AWA

Kleintyd Verby (Digital Re-master)

0
0
  • 2018.06.29
  • 3:34
AWAで聴く

歌詞

(1) Koejawels ruik na Sondae toe ek klein was En uit die boom se mik gereik het na die son Maar nou, nou dat die boom nie meer dra nie Het ek bitter-amandelsmaak leer ken (KOOR) Maar soms kom haal die perdewa my nog 'n keer En ek proe die donker moerbeibloed en ek voel die seer Van die rowe op my knieë Wat net 'n botterboom kan gee (2) Granate langs die grensdraad in die najaar So helder soos die toekoms van 'n kind Maar dan vervaag die rooi en vloei die kleure Tot 'n grysheid wat stom is en blind (TUSSENSPEL) (3) Kopersamowar en geelhoutgrein Kanferfoelielaning en die pyn Van wonder waar die kronkel-kronkels lei En of 'n langer lewe so akuut sal bly (KOOR) (Herhaal KOOR)

このページをシェア

Coenie de Villiersの人気曲

Coenie de Villiersのアルバム

11曲2018年
14曲2010年
13曲2010年
12曲2009年
12曲2009年
14曲1990年
Coenie de Villiers
の他の曲も聴いてみよう
AWAで他の曲を聴く
はじめての方限定
1か月無料トライアル実施中!
登録なしですぐに聴ける
アプリでもっと快適に音楽を楽しもう
ダウンロード
フル再生
時間制限なし