AWA

Kring om die Maan (Single edit)

0
0
  • 2016.04.29
  • 3:41
AWAで聴く

歌詞

Anderkant die Dwyka lê die Moordenaarskaroo dis 'n wêreld wat nog rou is wat 'n mens nog in kan glo Die paaie hier loop reguit en die mense wat hier woon ken die hitte van die somer weet hoe reën jou kan beloon (koor) Al ry jy dalk net hier verby daar's iets wat in jou agterbly En maak dat jy vir altyd hier kan bly Ja die kring om die maan word nog more se wind as jy jou hart verloor in die Karoo sal jy hom vind; want waar jy ookal gaan dra jy dié wêreld met jou saam ja, die wind oor die Karoo was die kring om die maan Daar is min om hier te sien maar daar is veel om te onthou daar's die breedte van die vlakte daar's die randjiesveld se blou Waar 'n arend stadig wentel bo sy onbekende prooi kry 'n vaalbos skielik kleur en word die berge vir jou mooi Die korhaan se lied word hier 'n bittersoek mineur want hy ken reeds hierdie land, hy ken die horison se kleur; in die winde wat hom dra oor die Moordenaarskaroo skuil die bitter reuk van aalwyn, en van tolbos en kambro.

このアルバムの収録曲

  • 1.Kring om die Maan (Single edit)
このページをシェア

Coenie de Villiersの人気曲

Coenie de Villiersのアルバム

11曲2018年
14曲2010年
13曲2010年
12曲2009年
12曲2009年
14曲1990年
Coenie de Villiers
の他の曲も聴いてみよう
AWAで他の曲を聴く
はじめての方限定
1か月無料トライアル実施中!
登録なしですぐに聴ける
アプリでもっと快適に音楽を楽しもう
ダウンロード
フル再生
時間制限なし