AWA

As ek maar net kon (Digital Re-master)

0
0
  • 2018.06.29
  • 4:12
AWAで聴く

歌詞

As die son sou ophou beur teen die rotse van die kus en die rustelose wolke bo die horison sou rus as die pendulum sou aarsel en vir ewig ophou swaai, die planete in hul wentelbaan geruisloos ophou draai (koor) Bly my liefde onveranderd word my hart 'n erdekruik wat jy elke dag kan volmaak en bewaar vir jou gebruik As die breë en diep rivier skielik stol en ophou vloei; Die ranonkels in my voortuin nog vir oulaas eenmaal bloei As die son oplaas sy hitte Teen die middaguur sou blus en die pyn van menseharte in die noodlot wou berus (koor) As die klok meteens die ure na soveel eeue ophou tel en 'n ma teen skemeraand haar oor 'n kind kon ophou kwel As die wintervuur se kole skielik kwyn en ophou gloei en die man daar teen die dwarshout se twee hande ophou bloei (koor)

このページをシェア

Coenie de Villiersの人気曲

Coenie de Villiersのアルバム

11曲2018年
14曲2010年
13曲2010年
12曲2009年
12曲2009年
14曲1990年
Coenie de Villiers
の他の曲も聴いてみよう
AWAで他の曲を聴く
はじめての方限定
1か月無料トライアル実施中!
登録なしですぐに聴ける
アプリでもっと快適に音楽を楽しもう
ダウンロード
フル再生
時間制限なし