AWA

Sien Jou Weer (Digital Re-master)

0
0
  • 2018.06.29
  • 3:48
AWAで聴く

歌詞

Sien jou weer Op ‘n straathoek eendag weer Sien jou weer Maar totdat dit gebeur Onthou my Ja onthou my As die één wat jou altyd sal liefhê Sien jou weer Langs ‘n boulevard in Parys Sien jou weer Maar tot ons paadjies kruis Onthou my Ja onthou my As die één wat jou altyd sal liefhê Wie’s ons om te bepaal Wie ’t gewen? Wie ’t gefaal? Wie kan tog sê waar die antwoord dan lê? Onthou my Ja onthou my As die één wat jou altyd sal liefhê Sien jou weer Oor ‘n glasie Cabernet Sien jou weer Maar totdat jy kom bly Onthou my Ja onthou my As die één wat jou altyd sal liefhê Wie’s ons om te bepaal Wie ’t gewen? Wie ’t gefaal? Wie kan tog sê waar die antwoord dan lê?

このページをシェア

Coenie de Villiersの人気曲

Coenie de Villiersのアルバム

11曲2018年
14曲2010年
13曲2010年
12曲2009年
12曲2009年
14曲1990年
Coenie de Villiers
の他の曲も聴いてみよう
AWAで他の曲を聴く
はじめての方限定
1か月無料トライアル実施中!
登録なしですぐに聴ける
アプリでもっと快適に音楽を楽しもう
ダウンロード
フル再生
時間制限なし