AWA

Al Die Stede

Track byPiet Botha

0
0
  • 2003.06.30
  • 3:58
AWAで聴く

歌詞

Donker, donker wolke het gehang oor die berge oor die stede oor die kinders van Abraham Masjiengeweervuur musiek vir die nag en almal wag en wag want die dood draai dikwels hier Enige tyd enige uur O die arme Jerusalem Stad van mense stad van gode en weer en weer geoffer in die vuur Rook en mis altyd in die pad Net buite Johannesburg die stad waar die struggle voortwoed pp sy eie tyd eie manier Laatnag klink die jazzmusiek net soos Psalms net soos Gesange in die strate en in die shebeens Soweto, stad van helde Vergete keer op keer Ry die engele hier verby Rooi en blou en blou en rooi Aai dis tog so vreeslik mooi in die strate van Kabul Daar in Afganistan dis wat ek bedoel Halleluja want die VSA gaan tog alles regmaak Coca-Cola en heroin beskikbaar op elke straat Stad van wanhoop wie sal weet Wie sal weet wat vir jou wag? in die nuwe dag maar in al die stede van die hele wêreld sal hulle jou naam ken Nelson Mandela Nelson Mandela

このページをシェア

Piet Bothaの人気曲

Piet Bothaのアルバム

12曲2018年
11曲2011年
14曲2003年
11曲2001年
11曲1999年
Piet Botha
の他の曲も聴いてみよう
AWAで他の曲を聴く
はじめての方限定
1か月無料トライアル実施中!
登録なしですぐに聴ける
アプリでもっと快適に音楽を楽しもう
ダウンロード
フル再生
時間制限なし