AWA

O My Heiland

Track byPiet Botha

0
0
  • 2003.06.30
  • 5:02
AWAで聴く

歌詞

Daar's 'n kêrel wat staan by die deur Gecollar en getaai En hy soek geld voordat hy gaan waai Sy oë die kan jy nie sien Oor die bril wat hy dra Hy is baie ernstig hy gaan nie weer vra Maar niemand weet wie wat moet betaal En niemand weet hoeveel Maar die wiele moet draai En die mense wil speel In huise van hartseer Strate van reën Op paaie sonder grense Oor en weer en weer 'n keer En Liefde moet gaan dans vanaand Met die man wat daar buite staan O my Heiland wat nou wat nou ? O my Heiland o my Heiland Wat nou , wat nou ? By die bushalte net duskant Matlapeng Het die profeet gesit en gewag Maar die bus wat vir hom moes kom haal Het in die donker verdwaal En die mense,tevergeefs het hulle gebid Deur die nag En toe hy die volgende dag eers daar opdaag Was daar niemand wat meer vir hom wag O my heiland wat nou ?

このページをシェア

Piet Bothaの人気曲

Piet Bothaのアルバム

12曲2018年
11曲2011年
14曲2003年
11曲2001年
11曲1999年
Piet Botha
の他の曲も聴いてみよう
AWAで他の曲を聴く
はじめての方限定
1か月無料トライアル実施中!
登録なしですぐに聴ける
アプリでもっと快適に音楽を楽しもう
ダウンロード
フル再生
時間制限なし