AWA

Kitty

Track byPiet Botha

0
0
  • 2003.06.30
  • 4:31
AWAで聴く

歌詞

ek was nog baie myle weg van Leeudoringstad gerugte het my hierheen gebring maar dis toe al wat dit was in die Maroela hotel het 'n vreemde vrou my vertel jou Mercedes Benz was twee dae lank buite in die straat parker jy't gesê jy kom weer maar niemand weet wanneer... nou goed dan ry ek noorde toe ta die grens, miskien is jy daar want sien ek het jou paspoort gesteel want ek was bang ek was bang dat jy wil gaan vêr oor die water heen oor die blou oseaan sonder om my te sê vêr in die wêreld Kitty is dit wat jy wil hê ? die pastoor op DeWildt wou eers nie praat toe dreig ons hom met die Boek jy weet natuurlik jy't ook sy hart en siel gesteel die arme man weet nie eers waar om te gaan soek die arme man was in sak en as al sy klere was geskeur hy't in vreemde tale gemymer iets vreesliks het hier gebeur Ten minste weet ons nou jy was hier Daar's orals tekens van jou Weerlig en hael En 'n reënboog of twee En die reuk van 'n vrou Maar dis nie sommer enige girl Dit moet julle onthou Hierdie een kom met die sekel;maan Hierdie een maak die lug blou Hierdie een het al 'n leeu geskiet Sonder 'n scope Laat weet my groot 'seblief Waar is jy nou ? Vêr in die wêreld Kitty Is dit wat jy wil hê ? Vêr in die wêreld Kitty..

このページをシェア

Piet Bothaの人気曲

Piet Bothaのアルバム

12曲2018年
11曲2011年
14曲2003年
11曲2001年
11曲1999年
Piet Botha
の他の曲も聴いてみよう
AWAで他の曲を聴く
はじめての方限定
1か月無料トライアル実施中!
登録なしですぐに聴ける
アプリでもっと快適に音楽を楽しもう
ダウンロード
フル再生
時間制限なし