AWA

Lenteblomme

0
0
  • 2009.05.20
  • 3:37
AWAで聴く

歌詞

Hoeveel moet ek vra, wil jy saam my plaas toe gaan en Hoeveel moet ek sê, ag trek tog net daai rokkie aan Ek bel jou elke dag en ek sien jou vriende lag Maar my geheim kom net uit in die nag En ek wil met jou doen net wat die bytjies doen met lente blomme. Hey lalala Hey lalala En ek wil jou net soen soos wat daai ou sal doen in teenage movies Hey lalala Hey lalala Jou Ma sy like my nie, infact sy sê sy kry net skaam. Maar ek sien hoe sy kyk.Sy like dit as my broek so hang. Haar kyk is geen geheim.Ek love daai ma en dogter span want rowwe taaies kom uit in die aand En ek wil met jou doen net wat die bytjies doen met lente blomme. Hey lalala Hey lalala En ek wil jou net soen soos wat daai ou sal doen in teenage movies Hey lalala Hey lalala En ek wil met jou doen net wat die bytjies doen met lente blomme. Hey lalala Hey lalala En ek wil jou net soen soos wat daai ou sal doen in teenage movies Hey lalala Hey lalala

このページをシェア

Bok van Blerkの人気曲

Bok van Blerkのアルバム

1曲2023年
1曲2021年
12曲2019年
12曲2010年
15曲2009年
13曲2009年
Bok van Blerk
の他の曲も聴いてみよう
AWAで他の曲を聴く
はじめての方限定
1か月無料トライアル実施中!
登録なしですぐに聴ける
アプリでもっと快適に音楽を楽しもう
ダウンロード
フル再生
時間制限なし