AWA

De La Rey

0
0
  • 2009.05.20
  • 3:45
AWAで聴く

歌詞

Op 'n berg in die nag lê ons in donker en wag in die modder en bloed lê ek koud, streepsak en reën kleef teen my en my huis en my plaas tot kole verbrand sodat hulle ons kan vang, maar daai vlamme en vuur brand nou diep, diep binne my. De La Rey, De La Rey sal jy die Boere kom lei? De La Rey, De La Rey Generaal, generaal soos een man, sal ons om jou val. Generaal De La Rey. Oor die Kakies wat lag, 'n handjie van ons teen 'n hele groot mag en die kranse lê hier teen ons rug, hulle dink dis verby. Maar die hart van 'n Boer lê dieper en wyer, hulle gaan dit nog sien. Op 'n perd kom hy aan, die Leeu van die Wes Transvaal. De La Rey, De La Rey sal jy die Boere kom lei? De La Rey, De La Rey Generaal, generaal soos een man, sal ons om jou val. Generaal De La Rey. De La Rey, De La Rey sal jy die Boere kom lei? De La Rey, De La Rey Generaal, generaal soos een man, sal ons om jou val. Generaal De La Rey. Want my vrou en my kind lê in 'n kamp en vergaan, en die Kakies se murg loop oor 'n nasie wat weer op sal staan. De La Rey, De La Rey sal jy die Boere kom lei? De La Rey, De La Rey Generaal, generaal soos een man, sal ons om jou val. Generaal De La Rey De La Rey, De La Rey sal jy die Boere kom lei? De La Rey, De La Rey Generaal, generaal soos een man, sal ons om jou val. Generaal De La Rey Generaal, generaal sal jy die Boere kom haal?

このページをシェア

Bok van Blerkの人気曲

Bok van Blerkのアルバム

1曲2023年
1曲2021年
12曲2019年
12曲2010年
15曲2009年
13曲2009年
Bok van Blerk
の他の曲も聴いてみよう
AWAで他の曲を聴く
はじめての方限定
1か月無料トライアル実施中!
登録なしですぐに聴ける
アプリでもっと快適に音楽を楽しもう
ダウンロード
フル再生
時間制限なし