AWA

So Waai Die Wind

0
0
  • 2009.05.20
  • 4:41
AWAで聴く

歌詞

My oupa raak te oud vir al sy kwale, En hy raak ook soms beneuk, maar daars 'n goeie man, En hy nader 86, En deur die lyne van sy oë, Deur die oorloë van verandering, Kan jy sien hy's nou gedaan, En sy oë word gou weer lig, En ek sien daar kom 'n storie, Van die jare toe ons mense vir beskerming gepleit het, Was 'n broederbond gebore, En hy sien my oë frons, Maar die vuur van al die jare, Loop steeds nog deur sy are. En so waai die wind, my kind, En so waai die wind, ons blind, En so waai die wind, my kind, Mos alles weg, Maar dis diep in jou gebore, Dat niks is ooit verlore. En hy vra my deur die stories van hoe gaan dit nog op Maties, En of ons nog ons taal praat want hy weet dis uit ons boeke, En hy wens vir my 'n vrou toe, Wat die haat 'n bietjie stil kan maak, Want dit loop mos deur ons are, Word net sterker deur die jare, En so waai die wind, my kind, En so waai die wind, ons blind, En so waai die wind, my kind, Mos alles weg, Maar dis diep in jou gebore, Dat niks is ooit verlore En hy hoef dit nie te sê, Want dis in sy oë, 'n Trots wat my laat skaam voel 'n trots van bo, En so waai die wind, my kind, En so waai die wind, ons blind, En so waai die wind, my kind, Mos alles weg, Maar dis diep in jou gebore, Dat niks is ooit verlore Ja, dis diep in jou gebore, Dat niks is ooit verlore.

このページをシェア

Bok van Blerkの人気曲

Bok van Blerkのアルバム

1曲2023年
1曲2021年
12曲2019年
12曲2010年
15曲2009年
13曲2009年
Bok van Blerk
の他の曲も聴いてみよう
AWAで他の曲を聴く
はじめての方限定
1か月無料トライアル実施中!
登録なしですぐに聴ける
アプリでもっと快適に音楽を楽しもう
ダウンロード
フル再生
時間制限なし