AWA

Die Avontuur Van 'n Hartbreek

0
0
  • 2006.01.01
  • 3:30
AWAで聴く

歌詞

Jou hart klop vinniger Jou polse sweet, my polse sweet Asemhaling raak stadiger Jou hande bewe, my hande bewe Worstel met my gedagtes Jy glimlag breed, ek glimlag breed Wees braaf en wees jouself Jy het my naam, ek het jou naam Kom kom kom nou saam Ons dans oor die sterre en die maan Moet net nie so bang wees nie Moet net nie so skaam wees nie Sien sien sien jy my Ek's besig om oor planete te gly Moet net nie so bang wees nie Moet net nie so skaam wees nie Tragedie tref ons harte Jy soek meer en ek soek minder Niks is meer dieselfde nie Jou polse sweet nie, my polse sweet nie Is dit nou hoe dit gaan eindig Jy's onseker Jy's onseker Dis nie nodig om spyt te wees nie Want spyt steel tyd van die Avontuur Kom kom kom nou saam Ons dans oor die sterre en die maan Moet net nie so bang wees nie Moet net nie so skaam wees nie Sien sien sien jy my Ek's besig om oor planete te gly Moet net nie so bang wees nie Moet net nie so skaam wees nie

このページをシェア

Straatligkindersの人気曲

Straatligkindersのアルバム

1曲2021年
1曲2020年
1曲2019年
1曲2019年
13曲2018年
10曲2006年
Straatligkinders
の他の曲も聴いてみよう
AWAで他の曲を聴く
はじめての方限定
1か月無料トライアル実施中!
登録なしですぐに聴ける
アプリでもっと快適に音楽を楽しもう
ダウンロード
フル再生
時間制限なし