AWA

Jou Seer Is Die Brug Na Iemand Anders Se Hart

0
0
  • 2006.01.01
  • 3:39
AWAで聴く

歌詞

Aleen sit hy en haat homself Hy wens die seer het nie so diep gedelf Wat kan ek doen? Wat moet ek doen? Om hom te leer van my verlede, so vol pyn en leed En hoe ek weet dit was vir 'n rede Hoe anders sou? Hoe anders sou ek gegroei het? Almal ken van seer Almal stel teleur Die geheim lê in die verhoudings Wat jy met die mense rondom jou het En jy kan 'n verskil maak met jou seer Die trane rol van haar wange af Sy wens die mense wil net ophou lag Wat kan ek doen? Wat moet ek doen om haar te wys dat Sy is beeldskoon net daar soos sy is As almal dood is, wie gee om oor jou gesig? Die ironie is die uiterlik is tydelik Almal ken van seer Almal stel teleur Die geheim lê in die verhoudings Wat jy met die mense rondom jou het en jy kan 'n verskil maak met jou seer Jesus eks dankbaar vir die pad wat ek gestap het hand en hand deur die stryd, help my dat ek ander kan help om te wees wie hulle moet wees, eks nie beter as ander nie net omdat ekke jou ken nie, Jys universiel en tog persoonlik!!! Almal ken van seer Almal stel teleur Die geheim lê in die verhoudings Wat jy met die mense rondom jou het en jy kan 'n verskil maak met jou seer Jesus eks dankbaar vir die pad wat ek gestap het hand en hand deur die stryd, help my dat ek ander kan help om te wees wie hulle moet wees, eks nie beter as ander nie net omdat ekke jou ken nie, Jys universiel en tog persoonlik!!!

このページをシェア

Straatligkindersの人気曲

Straatligkindersのアルバム

1曲2021年
1曲2020年
1曲2019年
1曲2019年
13曲2018年
10曲2006年
Straatligkinders
の他の曲も聴いてみよう
AWAで他の曲を聴く
はじめての方限定
1か月無料トライアル実施中!
登録なしですぐに聴ける
アプリでもっと快適に音楽を楽しもう
ダウンロード
フル再生
時間制限なし