AWA

Gedagte Vir Die Dag

0
0
  • 2006.01.01
  • 3:06
AWAで聴く

歌詞

Het jy al ooit gewonder wat gaan aan daar onder Al die maskers wat die wêreld daagliks dra Dit fassineer my altyd wanneer ek vinger wys Na mense as ek sélf 'n masker dra Dink aan wat jy doen En dink aan wat jy sê Dink aan wie jy is En dink aan Whoahoa Whoahoa Halwe waarheid is net so goed soos 'n leuen Moenie alles glo wat jy hoor nie Jesus jy wil ons vashou Al draai ons soms ons rug op jou Jy bly hier en veg vir ons Dink aan wat jy doen En dink aan wat jy sê Dink aan wie jy is En dink aan Whoahoa Whoahoa Dink aan wat jy doen En dink aan wat jy sê Dink aan wie jy is En dink aan Whoahoa Whoahoa

このページをシェア

Straatligkindersの人気曲

Straatligkindersのアルバム

1曲2021年
1曲2020年
1曲2019年
1曲2019年
13曲2018年
10曲2006年
Straatligkinders
の他の曲も聴いてみよう
AWAで他の曲を聴く
はじめての方限定
1か月無料トライアル実施中!
登録なしですぐに聴ける
アプリでもっと快適に音楽を楽しもう
ダウンロード
フル再生
時間制限なし