AWA

Bloeisels

0
0
  • 2007.08.01
  • 2:36
AWAで聴く

歌詞

Vat my hart en skree Ek lê my lewe neer Vir dit wat jy wil doen Is alles dieselfde ? Vandat jy hier was Is alles deurmekaar Jy was die eregas Niks is meer dieselfde ! Gee my nog een kans Ek wil jou verkeerd bewys Vir als wat ek kan doen Is alles dieselfde ? Bloei my hartjie Bloei vir jou Dit bloei vir jou Gloei my lampie Gloei vir jou Dit gloei vir jou Sien my angstigheid Voel my dringendheid Is alles dieselfde ? Kan dit ooit weer wees Dat ek jou sal vrees Moet 'n mens jou vriende vrees? Niks is meer dieselfde ! Gee my nog een kans Ek wil jou verkeerd bewys Vir als wat ek kan doen Is alles dieselfde ? Bloei my hartjie Bloei vir jou Dit bloei vir jou Gloei my lampie Gloei vir jou Dit gloei vir jou Bloei my hartjie Bloei vir jou Dit bloei vir jou Gloei my lampie Gloei vir jou Dit gloei vir jou Bloei vir jou Dit bloei vir jou Gloei vir jou Dit gloei vir jou Take my heart and shout I lay my life down For what you want to do Is it all the same? Since you were here Everything is messed up You were the honored guest Nothing is the same anymore Give me one more chance I want to prove you wrong For everything I can do Is it all the same? Bleed my little heart Bleed for you It's bleeding for you Glow my little lamp Glow for you It's glowing for you See my anxiety Feel my urgency Is it all the same? Can it ever be again That I will fear you Should one fear your friends? Nothing is the same anymore Give me one more chance I want to prove you wrong For everything I can do Is it all the same? Bleed my little heart Bleed for you It's bleeding for you Glow my little lamp Glow for you It's glowing for you Bleed my little heart Bleed for you It's bleeding for you Glow my little lamp Glow for you It's glowing for you Bleed for you It's bleeding for you Glow for you It's glowing for you

このページをシェア

Straatligkindersの人気曲

Straatligkindersのアルバム

1曲2022年
2曲2021年
1曲2021年
1曲2020年
1曲2020年
1曲2020年
1曲2019年
1曲2019年
13曲2018年
Straatligkinders
の他の曲も聴いてみよう
AWAで他の曲を聴く
はじめての方限定
1か月無料トライアル実施中!
登録なしですぐに聴ける
アプリでもっと快適に音楽を楽しもう
ダウンロード
フル再生
時間制限なし