AWA

Nommer Asseblief

0
0
  • 2010.03.10
  • 3:35
AWAで聴く

歌詞

Die enigste gedagte wat ek aan kan dink Die twee van ons so bymekaar terwyl ons sing Het al drie keer na mekaar gekyk om die kampvuur En dis vyf uur in die oggend en die son kom op Maar jy sê die koppie koffie laat die koue stop Ek het al sewe keer gesien hoe jy saggies terug lag En ek wag vir jou, weet nie hoe lank ek meer kan terug hou Ja ek wag vir jou Of kom ek vra jou nou Kan ek jou nommer asseblief kry? Skryf dit in die sand of fluister dit net saggies by my linkerwang Kan ek jou nommer asseblief kry? Skryf dit op my hand sodat ek jou kan bel as ek na jou verlang Elke keer, vra ek weer Kan ek jou nommer asseblief kry? Sê vir my Kan ek jou nommer asseblief kry? Jy't nee gesê vir Jaco met die Springboktrui Maar tien minute later sit jy langs aan my Met Elvis wat ons serenade van agter Bring your hounddog, bring your hounddog Dis 12 grade buite maar my voorkop sweet Al dertien van ons pêlle lyk of hulle weet Wat ek net ook gesê het vir jou En ek wag vir jou, weet nie hoe lank ek meer kan terug hou Ja ek wag vir jou Of kom ek vra jou nou Kan ek jou nommer asseblief kry? Skryf dit in die sand of fluister dit net saggies by my linkerwang Kan ek jou nommer asseblief kry? Skryf dit op my hand sodat ek jou kan bel as ek na jou verlang Elke keer, vra ek weer Kan ek jou nommer asseblief kry? Sê vir my Kan ek jou nommer asseblief kry? Ek sms vir jou 'n dubbelpunt en dan 'n hakkie Ekke smile want ek voel lucky Dubbel kruisie, dubbel nul Jy weet jy wil, jy weet jy wil Weet nie hoe lank ek meer kan terug hou Ja ek wag vir jou Of kom ek vra jou nou Kan ek jou nommer asseblief kry? Skryf dit in die sand of fluister dit net saggies by my linkerwang Kan ek jou nommer asseblief kry? Skryf dit op my hand sodat ek jou kan bel as ek na jou verlang Elke keer, vra ek weer Kan ek jou nommer asseblief kry? Sê vir my Kan ek jou nommer asseblief kry?

このページをシェア

Nicholis Louwのアルバム

Nicholis Louw
の他の曲も聴いてみよう
AWAで他の曲を聴く
はじめての方限定
1か月無料トライアル実施中!
登録なしですぐに聴ける
アプリでもっと快適に音楽を楽しもう
ダウンロード
フル再生
時間制限なし