AWA

Hier naby Jou

0
0
  • 2010.03.10
  • 3:17
AWAで聴く

歌詞

Ek laaik waar ons bly As ons saam soontoe ry Ek laaik waar ons bly Hier En ons soen so sag Soen jou nek elke nag Ons soen so sag Hier So fluister hello ek mis jou kom bietjie hier Ek soek na jou hier binne my brand 'n vuur Ek is verlief verlief op jou suddenly Daar is net een plek waar ek wil wees hier naby jou Ek laaik waar jy slaap As jy slaap langs my Ek laaik waar jy slaap Hier Ons soen so sag Soen jou nek elke nag Want ons soen so sag Hier So fluister hello ek mis jou kom bietjie hier Ek soek na jou hier binne my brand 'n vuur Ek is verlief verlief op jou suddenly Daar is net een plek waar ek wil wees hier naby jou Hier naby jou Ons soen so sag Ons soen so sag Hier So fluister hello ek mis jou kom bietjie hier Ek soek na jou hier binne my brand 'n vuur Ek is verlief verlief op jou suddenly Daar is net een plek waar ek wil wees hier naby jou (Hier naby jou) So fluister hello ek mis jou kom bietjie hier Ek soek na jou hier binne my brand 'n vuur Ek is verlief verlief op jou suddenly Daar is net een plek waar ek wil wees hier naby jou (Hier naby jou) So fluister hello ek mis jou kom bietjie hier (Hier naby jou) Ek soek na jou hier binne my brand 'n vuur (Hier naby jou) Ek is verlief verlief op jou suddenly Daar is net een plek waar ek wil wees hier naby jou

このページをシェア

Nicholis Louwのアルバム

Nicholis Louw
の他の曲も聴いてみよう
AWAで他の曲を聴く
はじめての方限定
1か月無料トライアル実施中!
登録なしですぐに聴ける
アプリでもっと快適に音楽を楽しもう
ダウンロード
フル再生
時間制限なし