AWA

Sit die Lig Aan

0
0
  • 2010.03.10
  • 3:11
AWAで聴く

歌詞

Wil jy gaan wegkruip in die donker Dit is nag en niemand sal ons vang Gesteelde vrugte is mos lekker Waar kom jy vandaan In die donker sien jy niks nie Kruip jy weg of staan ek reg voor jou Wil jy speel of is jy bang Die donker gaan ons vang Sit die lig aan – ek voel jy maak my knieë lam Sit die lig aan – kom soen my oppie wang Sit die lig aan – want gogga maak vir baba bang Ek gaan jou vang - sommer want ek kan Sit die lig aan – ek voel jy maak my knieë lam Sit die lig aan – kom soen my oppie wang Sit die lig aan – want gogga maak vir baba bang Ek gaan jou vang - sommer want ek kan Jy steel my hart hier in die donker Sit die lig aan en kom steel hom weer As jy net vra sal ek jou gee Wat jou hart begeer As ek in jou oë kyk dan Raak my hele lewe deurmekaar In die donker voel ek beter Hoop ek kry jou daar Sal jy sal jy by my bly Jy hoort hier aan my sy Sien jy ons liefde gloei Jy's my lig in die donker

このページをシェア

Nicholis Louwのアルバム

Nicholis Louw
の他の曲も聴いてみよう
AWAで他の曲を聴く
はじめての方限定
1か月無料トライアル実施中!
登録なしですぐに聴ける
アプリでもっと快適に音楽を楽しもう
ダウンロード
フル再生
時間制限なし