AWA

Sê My (Doen Dit Vir My)

0
0
  • 2010.03.10
  • 2:30
AWAで聴く

歌詞

Ek weet jou Pa het nee gesê En jou Ma wil my nie by jou hê Ek weet ek was verkeerd is jou hart gebreek Hoe sal ek weet of jy my weer wil hê Ek sal die sterre in jou hande lê As jy saggies in my oor kom sê Niemand in die wêreld sal ons ooit kan keer Dan sal ek weet dat jy my weer wil hê Sê my as jy my hand wil vashou Sê my dis weer okay Sê my jy wil my saamvat huistoe Knip jou oog en doen dit vir my Miskien is ek te rof vir jou Miskien soek jy ‘n sagter ou Niemand in die wêreld sal my ooit kan keer As ek wil weet of jy my weer wil hê Ooh ooh ooh doen dit vir my Ooh ooh ooh doen dit vir my Ooh ooh ooh doen dit vir my, vir my, vir my en jou

このページをシェア

Nicholis Louwのアルバム

Nicholis Louw
の他の曲も聴いてみよう
AWAで他の曲を聴く
はじめての方限定
1か月無料トライアル実施中!
登録なしですぐに聴ける
アプリでもっと快適に音楽を楽しもう
ダウンロード
フル再生
時間制限なし