AWA

Daar's Baie Klippe In Die Groot Karoo

0
0
  • 2014.02.07
  • 3:23
AWAで聴く

歌詞

Daar's baie klippe op hierdie plaas Maar hulle sê die werk is skaars Ek dink ek sal maar 'n rukkie bly Hier in die Kamdeboo kontrei Ek glo die muur wat ek hier gaan bou Sal hierdie werf baie netjies hou Ons moet die bokke van die skape skei Hier in die Kamdeboo vallei Om ysterklippe bymekaar te maak Is mos 'n doodgewone taak Party lê onder, party lê bo Daar's baie klippe in die Groot Karoo Ek rus my knieë in die warm sand Die vonke spat soos ek klippe kap Dis nie my eerste muurtjie nie Ek is nie meer 'n laaitie nie My waterpas is 'n bietjie krom Het met 'n halfmaan hier aangekom Die klippe lê soms onderstebo In hierdie deel van die Groot Karoo Ek trek 'n streep in die warm sand Die tipe werk vang my soms onkant Op sommige plase rus 'n man se knie Nie baie lekker op die aarde nie En eendag na 'n sekelmaan Sal ek ook voor jou hek kom staan Met my pluiskeil wat ek liggies soen Met my 'n donkie wat ek Dinsdag noem

このページをシェア

Laurika Rauchの人気曲

Laurika Rauchのアルバム

Laurika Rauch
の他の曲も聴いてみよう
AWAで他の曲を聴く
はじめての方限定
1か月無料トライアル実施中!
登録なしですぐに聴ける
アプリでもっと快適に音楽を楽しもう
ダウンロード
フル再生
時間制限なし