AWA

Onder Jou Asem

0
0
  • 2004.03.15
  • 3:52
AWAで聴く

歌詞

Ek het jou benader Op jou seepkis op jou boeg Jy het my verower Maar ek moes vir jou swoeg Wie was jy toe ek jou kry Met jou wêreld op sy plek Wonder jy wat ons sou maak Het jou weerstand my getraak Refrein: Oe...jy's my swak punt – groot begeerte Oe...lei my na jou – groot begeerte Oe...wys my wie's jy – groot begeerte Ek het jou verafgood In ons kamer op ons bed Jy het my verower Ek dag ek sê maar net Refrein: Oe...jy's my swak punt – groot begeerte Oe...lei my na jou – groot begeerte Oe...wys my wie's jy – groot begeerte Brug: Onder jou asem – onder jou wese is ek Onder jou asem – onder jou wese word ek Onder jou asem – onder jou wese is ek Onder jou asem – onder jou wese word ek tuis Mmm.... Lank was ons tesame Lank was ons alleen Jy en ek en ek en jy Ek dink aan ons aaneen Ek het jou benader Op jou seepkis op jou boeg Wonder jy wat ons sou maak Het jou weerstand my getraak

このページをシェア

Laurika Rauchの人気曲

Laurika Rauchのアルバム

Laurika Rauch
の他の曲も聴いてみよう
AWAで他の曲を聴く
はじめての方限定
1か月無料トライアル実施中!
登録なしですぐに聴ける
アプリでもっと快適に音楽を楽しもう
ダウンロード
フル再生
時間制限なし