AWA

Ballade Van 'n Mynwerker

0
0
  • 1992.03.09
  • 6:05
AWAで聴く

歌詞

Ek kom van vryheid in Natal Ek werk hier in die myn Die droogte het ons plaas gebreek Ek kon nie langer bly Ek leer hier vir my ambag Miskien gaan ek eendag weer boer Tel die ure, doen oortyd En die vakbond sal mos na my kyk Ek werk in skofte dag na dag Maar eenkeer 'n maand breek ek weg Dis Vrydagaand en die naweek lê voor Net 'n sak vol kontant en ek's reg My klere is koel, kam my hare perfek Lyk skerp soos 'n skeermeslem As ek buite toe stap is die heilige nag Vol beloftes om later te ken En kyk daar eenkant onder die boom Chroom blink gevaarlik sag Vuur perde krag bloedrooi geverf Masjien in 'n cowboy se droom En onder daai staal klop 'n hart van goud ' n enjin wat net een verstaan Sestienklep oopmaak En al wat sy vra Asseblief vat my ver hiervandaan En buite die dorp loop die grootpad verby Ons gaan ons wiele laat sing op die teer Radio hard en die venters wyd oop Gaan ons soek na die hart van die stad Die neon- engel vir seker en wag. Spreek 'n seënbede uit oor elke dief van die Nag En veterane van oorlog stroom in Veterane van oorlog stap weg Veterane van oorlog Wonder waarheen, waarheen... "Jy eindig op met 'n vuur in die hart Die onrustigheid diep binnekant Jy leef en jy leer om alles te gee Vir die kans om net eenkeer te leef Die kans om net eenkeer te leef"

このページをシェア

Johannes Kerkorrelの人気曲

Johannes Kerkorrelのアルバム

15曲2016年
17曲2012年
20曲2000年
15曲1998年
30曲1996年
11曲1992年
Johannes Kerkorrel
の他の曲も聴いてみよう
AWAで他の曲を聴く
はじめての方限定
1か月無料トライアル実施中!
登録なしですぐに聴ける
アプリでもっと快適に音楽を楽しもう
ダウンロード
フル再生
時間制限なし