AWA

Vlieg Vanaand

0
0
  • 2009.10.06
  • 3:43
AWAで聴く

歌詞

Die foto teen my muur is nog daar, daar waar jy hom laas gehang het, teen die muur en teen my hart Herinneringe klou aan my, aan en aan tot dat ek, nie meer kan gaan nie Ek kan dit nie verstaan nie, ek moet bly Die donker waarheid maak my seer, en dit is nie die eerste keer Die woorde in my kop, kan ek nie keer Dit voel of ek kan vlieg vanaand, die hemel raak 'n Ketting van die sterre maak, my vlerke sprei 'n Klippie op die maan vir jou gaan kry Dit voel of ek kan vlieg vanaand, die hemel raak Vir almal wys ek het 'n fout gemaak, vergewe my Dit alles sal ek doen om jou terug te kry, terug by my Daar's silhoeëtte teen my muur, van elke oomblik elke uur, wat ons gedans het deur die nag Die datums ego in my kop Die dae het so lank geword vandat jy weg is Ek het gemaak of alles reg is hier by my Die donkere waarheid maak my seer, en dit is nie die eerste keer Die woorde in my kop, kan ek nie keer Dit voel of ek kan vlieg vanaand, die hemel raak 'n Ketting van die sterre maak, my vlerke sprei 'n Klippie op die maan vir jou gaan kry Dit voel of ek kan vlieg vanaand, die hemel raak Vir almal wys ek het 'n fout gemaak, vergewe my Dit alles sal ek doen om jou terug te kry, terug by my Tyd laat my nou terug verlang, my hart is seer, dit raak nou lank Die hemel weet hoe ek verlang na jou Dit voel of ek kan vlieg vanaand, die hemel raak 'n Ketting van die sterre maak, my vlerke sprei 'n Klippie op die maan vir jou gaan kry Dit voel of ek kan vlieg vanaand, die hemel raak Vir almal wys ek het 'n fout gemaak, vergewe my Dit alles sal ek doen om jou terug te kry, terug by my

このページをシェア

Bobby Van Jaarsveldの人気曲

Bobby Van Jaarsveld
の他の曲も聴いてみよう
AWAで他の曲を聴く
はじめての方限定
1か月無料トライアル実施中!
登録なしですぐに聴ける
アプリでもっと快適に音楽を楽しもう
ダウンロード
フル再生
時間制限なし