AWA

Storie Van My Lewe

0
0
  • 2009.10.06
  • 3:35
AWAで聴く

歌詞

Wie weet, waar die liefde lê? Net jy, sal dit vir my kan sê Ons weet, van geheime bou En ek sal, joune altyd by my hou Want ek, ek ken jou lankal, ek lees jou soos 'n boek Die storie van my lewe, is eenvoudig maar so soet Dit begin wanneer jy instap, en eindig wanneer jy groet Ja, die storie van my lewe, is eenvoudig maar so waar Dit begin wanneer jy ja sê, en eindig wanneer jy gaan Wie sal, weet hoe ons nou voel? En wie sal, verstaan wat ek bedoel Ek weet, dis niks om te vergeet Maar van jou, sal ek altyd wil weet Want ek, ek ken jou al lankal, ek lees jou soos 'n boek Die storie van my lewe, is eenvoudig maar so soet Dit begin wanneer jy instap, en eindig wanneer jy groet Ja, die storie van my lewe, is eenvoudig maar so waar Dit begin wanneer jy ja sê, en eindig wanneer jy gaan Gaan jy my groet en vra, bly jy vanaand Dan hou ons by die storie lyn Net soos dit hier staan Die storie van my lewe, is eenvoudig maar so soet Dit begin wanneer jy instap, en eindig wanneer jy groet Ja, die storie van my lewe, is eenvoudig maar so waar Dit begin wanneer jy ja sê, en eindig wanneer jy gaan Dit begin wanneer jy ja sê, en eindig wanneer jy gaan

このページをシェア

Bobby Van Jaarsveldの人気曲

Bobby Van Jaarsveld
の他の曲も聴いてみよう
AWAで他の曲を聴く
はじめての方限定
1か月無料トライアル実施中!
登録なしですぐに聴ける
アプリでもっと快適に音楽を楽しもう
ダウンロード
フル再生
時間制限なし