AWA

Vergeet Van My

Track byFoto Na Dans

0
0
  • 2008.07.01
  • 3:39
AWAで聴く

歌詞

Vergeet van my en volg die roetes van Desember. Vergeet van my en luister saggies Daar’s iets wat jou nooit sal belemmer. Vergeet van jou gedagtes en volg die rooskleur lig Verveel die ligte mense, daar’s skadu op jou rug. Die seisoen verwag jou soetste en die blare waai jou terug. Met die donker skadu sonskyn volg jou tree die mooiste brug. Deur roetes reëlings ruite, verken die res jou spoor En die song van leë woorde word verkrag deur die gehoor. Dis ‘n dans van die kalender met ritme sonder klank En die klank van roos Desember is te sag vir ver te lank.

このページをシェア

Foto Na Dansの人気曲

Foto Na Dansのアルバム

11曲2010年
4曲2008年
12曲2008年
Foto Na Dans
の他の曲も聴いてみよう
AWAで他の曲を聴く
はじめての方限定
1か月無料トライアル実施中!
登録なしですぐに聴ける
アプリでもっと快適に音楽を楽しもう
ダウンロード
フル再生
時間制限なし