AWA

Intervensie

Track byFoto Na Dans

0
0
  • 2008.07.01
  • 3:46
AWAで聴く

歌詞

Dis die leemtes wat almal vul weens gebrek aan someraande kommentaar van alle tipes,lei tot verdamping van blou trane. Ek bibber dikwels sonder koue hierdie drama verg 'n vreugde. Slegs beskikbaar aan die dwase ek skuil agter versteekte redes. Die intervensie veroorsaak slegs 'n oponthoud deur windbewaaide siel keer. Ek is blind en voel verwaarloos verkrag met skerms oop. Ek sal myne ruil vir joune,as dit die simmetrie versteur. Uit reghoek reguit riglyne,word abstraksie straks blameer. Ek verkyk my aan jou dapperheid,jou oorwinnings wel verdien. So verlaat my nou ek bid, o Heer, jy't jou laaste kans verbeur. Die intervensie veroorsaak slegs 'n oponthoud deur windbewaaide siel keer. Ek is blind en voel verwaarloos verkrag met skerms oop.

このページをシェア

Foto Na Dansの人気曲

Foto Na Dansのアルバム

11曲2010年
4曲2008年
12曲2008年
Foto Na Dans
の他の曲も聴いてみよう
AWAで他の曲を聴く
はじめての方限定
1か月無料トライアル実施中!
登録なしですぐに聴ける
アプリでもっと快適に音楽を楽しもう
ダウンロード
フル再生
時間制限なし