AWA

Betwyfel Beweging

Track byFoto Na Dans

0
0
  • 2008.07.01
  • 3:53
AWAで聴く

歌詞

Ek vroetel vir dae lank al met veters van skoene wat loop Roetes van sagte steen, ek sal alles wat ek het verkoop. My oë, volg die onkruid Horison mediaan Sny lyne wat visie verwyt Moeg en versigtig, siek en spontaan Sal my tyd ooit gaan staan? Glimlag en knik vir die hande wat beef Jy’s arm en vuil, jou persepsies verheef Geloof en jouself, jy betwyfel wel nie Jou optrede speletjie, steeds voel jy Moeg en versigtig, siek en ontsteld Almal vergeef my, hoeveel leuens gaan ek vertel Moeg en versigtig, siek en spontaan Sal my tyd gaan staan? Glimlag en knik vir die hande wat bewe Jy’s arm en vuil, jou persepsies verhewe Geloof en jouself, jy betwyfel wel nie Jou optrede speletjie, steeds voel jy

このページをシェア

Foto Na Dansの人気曲

Foto Na Dansのアルバム

11曲2010年
4曲2008年
12曲2008年
Foto Na Dans
の他の曲も聴いてみよう
AWAで他の曲を聴く
はじめての方限定
1か月無料トライアル実施中!
登録なしですぐに聴ける
アプリでもっと快適に音楽を楽しもう
ダウンロード
フル再生
時間制限なし