AWA

Oorwinning Sonder Prys

Track byFoto Na Dans

0
0
  • 2008.07.01
  • 4:01
AWAで聴く

歌詞

‘n Versie verduidelik ‘n visie wat praat Van 21 skotvrye stemme, hartseer en effens kwaad ‘n storie vertel van ‘n boodskap wat lui: "verteenwoordig my". Verheerlik onafhanklikheid en groet met hande toe Draai weg van konserwatiewes en vra nou hoe Mense verheerlik honderd denke wat verwys na ‘n oorwinning sonder prys. ‘n Subkultuur van tekens, ‘n groepie sonder naam. ‘n Natuurlike verskynsel, ‘n stigma wat vergaan En verstaan van die betekenis van klanke wat sing: "wie sal verlossing bring?" Verheerlik onafhanklikheid en groet met hande toe Draai weg van konserwatiewes en vra nou hoe Mense verheerlik honderd denke wat verwys na ‘n oorwinning sonder prys. Welkom my naamgenant die ontmoeting is ‘n eer Ek groet met ‘n glimlag, van jou onsekerheid bekeer. Ek wroeg, en ek veg, en ek skree vir ‘n kans ‘n kinderboekprentjie, ‘n foto na dans.

このページをシェア

Foto Na Dansの人気曲

Foto Na Dansのアルバム

11曲2010年
4曲2008年
12曲2008年
Foto Na Dans
の他の曲も聴いてみよう
AWAで他の曲を聴く
はじめての方限定
1か月無料トライアル実施中!
登録なしですぐに聴ける
アプリでもっと快適に音楽を楽しもう
ダウンロード
フル再生
時間制限なし