AWA

Oorywerige Gelowige

Track byFoto Na Dans

0
0
  • 2008.07.01
  • 3:52
AWAで聴く

歌詞

'n Stofwolk van opgewondenheid word bederf deur die skreeugeluid Oorywerige gelowige Jy sal nie verstaan nie 'n Dowwe glimlag, 'n bleek gesig Perspektief verminder tot 'n lig Jy sal nie verstaan nie (Chorus) Ek wil nie verval nie Maar dis uiters opwindend om jul almal so te sien Hoe lyk my oë Wat gaan ek Ek hierna verdien 'n Swanger vrou sluit 'n hoofstuk af Haar denke rus, maar deur haar hare draf Besoedelde nektar 'n leë skelet Ek dink dis tyd vir nog 'n gebed Met swaarde bespiegel sy hande gekleef Jy sal nie verstaan nie (Chorus) Ek wil nie verval nie Maar dis uiters opwindend om jul almal so te sien Hoe lyk my oë Wat gaan ek Ek hierna verdien REPEAT (Chorus)

このページをシェア

Foto Na Dansの人気曲

Foto Na Dansのアルバム

11曲2010年
4曲2008年
12曲2008年
Foto Na Dans
の他の曲も聴いてみよう
AWAで他の曲を聴く
はじめての方限定
1か月無料トライアル実施中!
登録なしですぐに聴ける
アプリでもっと快適に音楽を楽しもう
ダウンロード
フル再生
時間制限なし