AWA

Trompie

Track byAnton Goosen

0
0
  • 2020.03.25
  • 3:05
AWAで聴く

歌詞

Trompie en die Boksombende Dis Blikkies, Dawie, Rooie en Boesman die brak Daar kom Trompie en die Boksombende Met ingeduikte skoene en 'n kettie in die sak Met ingeduikte skoene en paddas in die sak Kwaggaberg se hoofstraat ken die Boksombende Vir allerhande kattekwaad is hul al 'n legende Blikkies kou 'n grassie, Dawie is die slimkop En Rooie wil sy groottoon roer, maar die ander tone roer ook Trompie en die Boksombende Dis Blikkies, Dawie, Rooie en Boesman die brak Daar kom Trompie en die Boksombende Met ingeduikte skoene en 'n kettie in die sak Met ingeduikte skoene en paddas in die sak Kwaggaberg se kloof is die swemplek van die bende In die Fort hou hul vergadering in 'n kringetjie gebuk En dan ontlok hul streke selfs 'n glimlag by bekendes Maar ook 'n frons of twee as hul streke hand uitruk Want Trompie is 'n klonk met 'n hemp wat ver uithang Met kouse op sy skoene en 'n vuil streep oor die wang Sy ondeunde oë glimlag, as hy vir sy vrinne wink En nuwe manewales word van vooraf uitgedink Trompie en die Boksombende Dis Blikkies, Dawie, Rooie en Boesman die brak Daar kom Trompie en die Boksombende Met ingeduikte skoene en 'n kettie in die sak Met ingeduikte skoene en paddas in die sak Trompie en die Boksombende Dis Blikkies, Dawie, Rooie en Boesman die brak Daar kom Trompie en die Boksombende Met ingeduikte skoene en 'n kettie in die sak Met ingeduikte skoene en paddas in die sak

このページをシェア

Anton Goosenの人気曲

Anton Goosen
の他の曲も聴いてみよう
AWAで他の曲を聴く
はじめての方限定
1か月無料トライアル実施中!
登録なしですぐに聴ける
アプリでもっと快適に音楽を楽しもう
ダウンロード
フル再生
時間制限なし