AWA

Die Kaap Is Weer Hollands

Track byAnton Goosen

0
0
  • 2020.03.25
  • 3:26
AWAで聴く

歌詞

Die Kaap Is Weer HollandsDie Kaap is weer Hollands, daar's 'n nuwe Geowerneur, Dis 1803 in die kasteel in ou Kaapstad, En al langs die trappies loop Lady Ann Barbard, Vanaand hou sy weer 'n bal in die Kat Minuet in Allegretto almal uitgevat Die Kaap is weer Hollands en die koetswiele rol, En flink draf die stawe om almal te verwelkom En die mans is so spog'rig,spierwit gepoeier Die dames praat Frans, al is dit ook krom Minuet in Allegretto en die strykkwartet kom Nou is die Kaap weer Hollands Dis die betaafse vlak wat waai Nou is die Kaap weer Hollands Van Graaff-Reinet tot in Tafelbaai Die Kaap is weer Hollands van die binneland af kom hy, 'n Veer in sy hoed, voor die kasteel in ou Kaapstad Die burger se veldskoen flap-flap oor die trappies, En hy stap reguit aan tot binne-in die kat Minuet in Allegretto almal uitgevat Die Kaap is weer Hollands en die burgers stap nader Dis 1803, hy stap nader en sien haar Met 'n swaai van sy hand is sy witkoppie nonna T'rug op sy perd en die langpad wag klaar Minuet in Allegretto in die vertes bedaar Instrumenteel Nou is die Kaap weer Hollands Dis die betaafse vlak wat waai Nou is die Kaap weer Hollands Van Graaff-Reinet tot in Tafelbaai Nou is die Kaap weer Hollands Dis die betaafse vlak wat waai Nou is die Kaap weer Hollands Van Graaff-Reinet tot in Tafelbaai Van Graaff-Reinet tot in Tafelbaai Minuet in Allegretto en sy landgoed wag klaar

このページをシェア

Anton Goosenの人気曲

Anton Goosen
の他の曲も聴いてみよう
AWAで他の曲を聴く
はじめての方限定
1か月無料トライアル実施中!
登録なしですぐに聴ける
アプリでもっと快適に音楽を楽しもう
ダウンロード
フル再生
時間制限なし