AWA

Potjiekos

Track byAnton Goosen

0
0
  • 2020.03.25
  • 2:57
AWAで聴く

歌詞

Potjiekos, potjiekos Lekker, lekker, potjiekos Potjiekos, potjiekos Lekker, lekker, potjiekos Die Dromedaris kom in Tafelberg aan Kom laat ons sing, ja, kom laat ons sing ou Jan van Riebeeck, hy gaan naderstaan Kom laat ons sing, ja, kom laat ons sing die Hollanders is ’n nuuskierige klomp, Oral in die Kaap da’ ga’ kyk hulle rond Herrie en sy strandlopertjies was ook daar, hulle maak ’n vetstertskapie gaar Potjiekos, potjiekos Lekker, lekker, potjiekos Potjiekos, potjiekos Lekker, lekker, potjiekos Herrie hardloop nader met ’n swaai van die hand Kom laat ons sing, ja, kom laat ons sing Herrie en van Riebeeck, hulle sit op die sand Kom laat ons sing, ja, kom laat ons sing Herrie en ou Jan, hulle ruil hulle goed Al twee in die skik, maar net voor hulle groet Ou Jan vra: "Daardie potjiekos, meneer, asseblief sal jy vir my ook leer". Potjiekos, potjiekos Lekker, lekker, potjiekos Potjiekos, potjiekos Lekker, lekker, potjiekos Instrumenteel Die hele wêreld kom mos toe ook hier aan Kom laat ons sing, ja, kom laat ons sing Portugese, Franse, Duitser, Ingelsman Kom laat ons sing, ja, kom laat ons sing Potjiekos het op die groot trek saamgegaan Oor die blou berge tot by ou Dingaan Ou miesies Victoria het dit self verklaar: "die lekkerste van alles is die potjiekos daar". Baie jare het gekom en weggegaan Kom laat ons sing, ja, kom laat ons sing Die potjie met die kos het altyd vasgestaan Kom laat ons sing, ja, kom laat ons sing Binne-in die pot gaan jy die volgende kry: Somer en son en saffier vir my Braaivleis en rugby en lekker dans ’n Orkes op die tong vol Afrikaans Potjiekos, potjiekos Lekker, lekker, potjiekos Potjiekos, potjiekos Lekker, lekker, potjiekos Instrumenteel Potjiekos, potjiekos Lekker, lekker, potjiekos Potjiekos, potjiekos Lekker, lekker, potjiekos

このページをシェア

Anton Goosenの人気曲

Anton Goosen
の他の曲も聴いてみよう
AWAで他の曲を聴く
はじめての方限定
1か月無料トライアル実施中!
登録なしですぐに聴ける
アプリでもっと快適に音楽を楽しもう
ダウンロード
フル再生
時間制限なし