AWA

Arende

0
0
  • 1990.01.01
  • 3:37
AWAで聴く

歌詞

St. Helena, Ceylon span jou seile teen die son en neem my terug na waar die lug rooi lê teen die veld se rug onder son en sekelmaan soos 'n banneling betaam O arend waar is jy sirkel hier bo my en laat my weer die vryheid sien wat sluimer hier in my om vry te wees soos jy om vry te wees soos jy St. Helena, Ceylon waar doringdraad sy strikke om my draai om vry te wees as ek net kon maar hoe sal net die arende kan raai onder ster en sekelmaan soos 'n banneling betaam O arend waar is jy sirkel hier bo my en laat my weer die vryheid sien wat sluimer hier in my om vry te wees soos jy om vry te wees soos jy

このページをシェア

Coenie de Villiersの人気曲

Coenie de Villiersのアルバム

11曲2018年
14曲2010年
13曲2010年
12曲2009年
12曲2009年
14曲1990年
Coenie de Villiers
の他の曲も聴いてみよう
AWAで他の曲を聴く
はじめての方限定
1か月無料トライアル実施中!
登録なしですぐに聴ける
アプリでもっと快適に音楽を楽しもう
ダウンロード
フル再生
時間制限なし