AWA

Hei, Mevrou Brown (Dit Gaan Goed)

0
0
  • 2000.02.15
  • 3:02
AWAで聴く

歌詞

Ek vat dalk die pad Kaap toe, Miskien Suid-Wes, my mense bly Op Outjo, maar op Mars is waar Ek woon, kies koers ‘n rigting in Met die laaste bus, die doodlooppad Is wat ek vat my gewete moet Ek sus, so ek skryf Want ek’t maar net gewonder Of ek dalk weer die kans sal hê Om net te sê: Hei, Mevrou Brown, Dit gaan goed... Hei hei la- da- da... Hei hei la- da- da... My hart is Stellenbosch toe, my geheue Loop steeds op Potch, en soos ek moeg Geloop is lê my lyf in Knysnabos Jeffreysbaai se surfers stel ‘n nuwe Mode op, Joeys is die stad van lewe Hier sal ek nog dood so ek skryf Want ek’t maar net gewonder Of ek dalk weer die kans sal hê Om net te sê: Hei, Mevrou Brown, Dit gaan goed... Hei hei la- da- da... Hei hei la- da- da... Pretoria, oos of wes – ons bly maar Waar ons bly, Riemvasmaak maak nou Klaar môre moet jy ry, Distrik Ses Doen jou bes as jy dink jy gaan Hier bly, Swakopmund lighthouse Coffee tomorrow I might stay Hei, Mevrou Brown, Dit gaan goed... Hei la- da- da... herhaal enkele male

このページをシェア

Laurika Rauchの人気曲

Laurika Rauchのアルバム

Laurika Rauch
の他の曲も聴いてみよう
AWAで他の曲を聴く
はじめての方限定
1か月無料トライアル実施中!
登録なしですぐに聴ける
アプリでもっと快適に音楽を楽しもう
ダウンロード
フル再生
時間制限なし