AWA

Neanderdalman

0
0
  • 1980.02.05
  • 3:00
AWAで聴く

歌詞

Daar’s kantgordyntjies Voor my vensterraam En alles is so ordelik Soos dit my betaam Soggens kom die melkman En saans lees ek koerant En soms as als te veel word Voel ek astrant Daar’s klein hortjievensters Hoog in die dak In die straat rooi telefoonhokkies Wat in die sonlig bak Ystervoëls vlieg hoog verby Robot knip sy oog En as die wêreld op my skree Hou ek kop omhoog En sou my Neanderdalman My aan die hare gryp en vang Met ‘n knuppel in my rug Gebalde vuis hoog in die lug Dan sou my Neanderdalman My hartsnaar so laat span Oe oe oe oe oe Oe oe oe oe oe Daar’s kantgordyntjies Voor my vensterraam En alles is so ordelik Soos dit my betaam Soggens kom die melkman En saans lees ek koerant En soms as als te veel word Voel ek astrant Daar’s klein hortjievensters Hoog in die dak In die straat rooi telefoonhokkies Wat in die sonlig bak Ystervoëls vlieg hoog verby Robot knip sy oog En as die wêreld op my skree Hou ek kop omhoog En sou my Neanderdalman My aan die hare gryp en vang Met ‘n knuppel in my rug Gebalde vuis hoog in die lug Dan sou my Neanderdalman My hartsnaar so laat span Oe oe oe oe oe Oe oe oe oe oe

このページをシェア
Laurika Rauch
の他の曲も聴いてみよう
AWAで他の曲を聴く
はじめての方限定
1か月無料トライアル実施中!
登録なしですぐに聴ける
アプリでもっと快適に音楽を楽しもう
ダウンロード
フル再生
時間制限なし