AWA

Moenie Weggaan Nie

0
0
  • 1980.02.05
  • 3:37
AWAで聴く

歌詞

Moenie weggaan nie Jy moet liewer vergee, maar jy moet net onthou Verby is verby Wis uit die tyd van misverstand, en die tyd verspil Die aanhou probeer om te vergeet, van die weggaan tyd Gister het gebeur Moenie weggaan nie Moenie weggaan nie Moenie weggaan nie Moenie weggaan nie Maar Ek belowe jou nou Gepêrelde dou Juwele van reën, want so word ons een Ek sal die aarde verskuif, tot lank na my dood Met glans jou beklee in goue lip doop Ek gee jou 'n ryk, waar die liefde regeer Soos die liefde ons leer, in ons klein koninkryk Moenie weggaan nie Moenie weggaan nie Moenie weggaan nie Moenie weggaan nie Kom luister na my In elke-dag-taal Vertel ek vir jou 'n liefdesverhaal Twee mense leer, twee harte versmelt Een liefde ontvlam, 'n tweede keer Ek vertel 'n verhaal, van 'n koning se nood Hy sterf van sy liefde, want weggaan is dood Moenie weggaan nie Moenie weggaan nie Moenie weggaan nie Moenie weggaan nie Het jy al gesien, hoe 'n verkluimde vulkaan Wat afgeleef lyk aan die brand kan slaan? Ek dink dit is waar 'n Veldbrand wat brand maak ryker die oes As 'n ryk somersjaar en kom die nag Verhelder die lug as die rooi en die blou, in die aandskemer trou Moenie weggaan nie Moenie weggaan nie Moenie weggaan nie Moenie weggaan nie So min bly nou oor Ek huil nie meer nie, ek praat nie meer nie Ek wil nie meer nie, ek is nie meer nie Die lewe is leeg, is leef sonder jou Maak my die skaduwee van jou skadu Maak my die eggo, van die woorde uit jou mond, van jou voetstap op die grond Moenie weggaan nie Moenie weggaan nie Moenie weggaan nie Moenie weggaan nie

このページをシェア
Laurika Rauch
の他の曲も聴いてみよう
AWAで他の曲を聴く
はじめての方限定
1か月無料トライアル実施中!
登録なしですぐに聴ける
アプリでもっと快適に音楽を楽しもう
ダウンロード
フル再生
時間制限なし