AWA

Huiwerig

Track byFoto Na Dans

0
0
  • 2008.07.01
  • 4:24
AWAで聴く

歌詞

Is jou woorde net wasem, geskrewe verdampings Hoe lank moet ek nog smeek, Verbyster deur leuns wat oor is Weerloos gemaak deur die kringloop Die kringloop van seer Marteling deur bloedbroers Bestempel met jou naam Huiwerig waag die oorlog Van buite bewe frustrasie oor jou Hunkerig na aan gewoonte Troos na my normaal Kom veilige gevoel deur die konstante patroon Waarom hierdie herhaling van my af Is ek nie groot genoeg volgens jou in jare Is dit jy wat my nog weerhou Ons kom nou na aan die einde Die laaste van ons bestaan Is ek al reeds vergete, vergete Ek het geen meer invloed, Die skuld dra jy Jy het my vrede gesteel Die hoof van jou bestaan

4曲 | 2008

このアルバムの収録曲

このページをシェア

Foto Na Dansの人気曲

Foto Na Dansのアルバム

11曲2010年
4曲2008年
12曲2008年
Foto Na Dans
の他の曲も聴いてみよう
AWAで他の曲を聴く
はじめての方限定
1か月無料トライアル実施中!
登録なしですぐに聴ける
アプリでもっと快適に音楽を楽しもう
ダウンロード
フル再生
時間制限なし