AWA

Sonvanger

0
0
  • 2017.10.23
  • 4:32
AWAで聴く

歌詞

Kyk of jy vir my die son kan vang Daar's 'n kamer in die huis waar ons die son kan hang Dis donker by die venster in die middel van die dag Onthou jy hoe helder die kamer kon lag Kyk of jy vir my die son kan bring Daar's 'n liedjie in die gange wat die son kan sing Want dis stil in die hoeke, hierdie koue seisoen Kan jy sien wat die wind en die reën aan my doen Refrein: S-o-nvanger Ek vra jou mooi, laat hom weer vir my kom skyn S-o-nvanger Laat my verstaan Hoe 'n somer sommerso in die niet kan verdwyn En laat hom skyn Kyk of jy vir my die son kan kry Daar's 'n huisie in my hart waar die son kan bly Kyk of jy vir my die son kan steel Daar's 'n plekkie in die tuin waar die son kan speel Refrein Bring 'n bietjie lig vir die draaie op my pad En 'n handjievol strale vir die donker in my hart S-o-nvanger

このページをシェア
Laurika Rauch
の他の曲も聴いてみよう
AWAで他の曲を聴く
はじめての方限定
1か月無料トライアル実施中!
登録なしですぐに聴ける
アプリでもっと快適に音楽を楽しもう
ダウンロード
フル再生
時間制限なし