AWA

Slang In Die Gras (feat. Kurt Darren)

0
0
  • 2017.10.23
  • 3:14
AWAで聴く

歌詞

Jy, jy kyk nie meer vir my soos vantevore jy kyk verby Jy, jy ruik nie meer soos Chanel No. 5 nie is dit klaar, is dit klaar Jy, jy praat nie meer so mooi voor ons gaan slaap nie. Jy praat verby Jy, lees alweer 'n boek maar dis 'n hoofstuk sonder my Refrein: Daar's 'n slang in die gras hy laat dink my aan jou want jy pik op my Soos 'n – vis uit die water voor my oë het jy weggegly Daar's 'n wolk voor die volmaan en hy hang oor jou en my En dit reën reën reën want dis verby Jy, jy fluister nie my naam as jy hier langs my lê en droom nie Jy of ek verstaan hoekom ons paaie nie meer kruis nie, nie meer kruis nie Jy, jy hoef nie meer te wag as jy wil gaan of weer probeer Jy kan maar aanbeweeg so sonder my ek is okay, ek's okay Refrein x 2 En dit reën reën reën want dis verby En dit reën reën reën maar ek's okay

このページをシェア
Laurika Rauch
の他の曲も聴いてみよう
AWAで他の曲を聴く
はじめての方限定
1か月無料トライアル実施中!
登録なしですぐに聴ける
アプリでもっと快適に音楽を楽しもう
ダウンロード
フル再生
時間制限なし