AWA

Ek Sê Vir Jou Good Bye

0
0
  • 2017.10.23
  • 3:47
AWAで聴く

歌詞

Vir jou wens ek 'n son Wat liggies oor die aarde stap En daar lieflik blom In helder kleure aanmekaargelap Mm... Vir jou wens ek 'n son En vir jou wens ek 'n see Wat rustig aan die rotse lek En skulpe vir jou gee Om in die poele te kan herontdek Mm... vir jou wens ek 'n see En vir jou wens ek 'n maan Wat altyd vol en voller loop En sterre waarmee jy Die hemel self sal oop kan knoop Vir jou wens ek 'n mens Wat lief vir jou sal wees By wie jy dag na dag Dieper deure kry Refrein: En saam-saam ryg julle groepies genot In een vir jou en een vir my In rooi halsstringe op Mm... Vir jou wens ek 'n wêreld Wat mooi moet wees en oop En sonder seer En sonder oorlog En sonder hongersnood Vir jou net vir jou Refrein

このページをシェア
Laurika Rauch
の他の曲も聴いてみよう
AWAで他の曲を聴く
はじめての方限定
1か月無料トライアル実施中!
登録なしですぐに聴ける
アプリでもっと快適に音楽を楽しもう
ダウンロード
フル再生
時間制限なし