AWA

Stuur Groete Aan Mannetjies Roux (feat. Refentse)

0
0
  • 2017.10.23
  • 3:17
AWAで聴く

歌詞

My oom se motor is 'n ou masjien Hy maak dit vol met dieselien En hy sing in die strate as hy ons kom sien My oom is oud en ek is skaars dertien My oom drink koffie en my tannie tee Ek vra oor die reën en hy sê ja-nee En hy drink soet koffie met sy een oog toe En hy praat weer oor die drie van Mannetjies Roux Refrein: O stuur ons net so 'n bietjie reën My oom het 'n tenk vol dieselien En seën my pa en seën my ma En my oom op sy plaas in Afrika Maar my oom het gesukkel op die plaas Want die son was te warm en die reën te skaars En die man van die bank het net sy kop geskud Want my oom, ja my oom was te diep in die skuld My oom se motor is 'n ou masjien Hy maak dit vol met dieselien En hy ry na die lande in die oggenddou Die lande vaal en sy oë grou Herhaal Refrein En as jy in die oggend in die lande stap Hoor jy nog sy motor met sy klak-klak-klak Maar my oom, ja my oom se oë's nou albei toe In sy brief stuur hy groete aan Mannetjies Roux Herhaal Refrein

このページをシェア
Laurika Rauch
の他の曲も聴いてみよう
AWAで他の曲を聴く
はじめての方限定
1か月無料トライアル実施中!
登録なしですぐに聴ける
アプリでもっと快適に音楽を楽しもう
ダウンロード
フル再生
時間制限なし