AWA

My Nostalgie

0
0
  • 2008.01.01
  • 3:13
AWAで聴く

歌詞

Is dit 'n bekende reuk Is dit in 'n smaak Is dit 'n vergete lied Wat die hartsnaar so diep raak Handgeskrewe briewe Die melkman, tiekieboks Die jongspan en Staal Burger Crimpelene en bobby socks En langspeelplate, niekerbols Die Beatles en Groep Twee Siembamba en So maak mens Die Kersfees by die see Helaas, dit is die nostalgie 'n Sepia herinnering Wat onverhoeds kom nesmaak In die hart se binne binnekring Is dit 'n bekende reuk Is dit in 'n smaak Is dit 'n vergete lied Wat die hartsnaar so diep raak Die reuk van varsgebakte brood In Ouma se kombuis Eau de cologne. laventel Wielie Walie, Dapper Muis En daardie eerste, oopmondsocn 0 wonderlike waansin Help me make it through the night Jy proe na Dentyne Cinnamon

このページをシェア
Amanda Strydom
の他の曲も聴いてみよう
AWAで他の曲を聴く
はじめての方限定
1か月無料トライアル実施中!
登録なしですぐに聴ける
アプリでもっと快適に音楽を楽しもう
ダウンロード
フル再生
時間制限なし