AWA

Boord Van Woorde

0
0
  • 2008.01.01
  • 4:38
AWAで聴く

歌詞

Sy plant haar woorde in die grond Sy lei dit nat met trane Sy hang haar woorde in die wind Gooi haar woorde na die son Strooi haar woorde oor die see Wie sal hoor Wie sal hoor Wie sal hoor In die boord van woorde Sy skreeu haar woorde vir die nag Die sterre het ore Sy vang haar woorde in haar net Slyp haar woorde teen die rots Sy bak haar woorde in die vuur En die noordewind kom En haar woorde waai ver Haar woorde word saad Die saad word 'n ster En sterre verskiet In die boord word weer woorde gebore Sy pluk haar woorde in die boord Sy pak hul in haar mandje Sy vleg haar woorde in 'n krans Poets haar woorde met fluweel Dra haar woorde soos 'n kroon

このページをシェア

Amanda Strydomの人気曲

Amanda Strydom
の他の曲も聴いてみよう
AWAで他の曲を聴く
はじめての方限定
1か月無料トライアル実施中!
登録なしですぐに聴ける
アプリでもっと快適に音楽を楽しもう
ダウンロード
フル再生
時間制限なし