Almal het iets om te drae 'n kruis, 'n frons,'n wonderbra 'n sakdoek nat met ou verdriet Of'n halssnoer uit onthou gegiet 'n graf,'n plaas,'n monument 'n tyd,'n plek,'n grys laMent 'n dagboek vol selfverwyt Of 'n rugsak met die inhoud kwyt Maar vandag is dit mooiweer en warm Vandag is die lewe'n lied Voel die son op jou skyn, laat die sorge verdwyn Want dis mooiweer en warm by my Verlore nommers en adresse Vergete prinse en prinsesse Die verkeerde lotto nommers: 36, 34, 32 'n boord gevul met brommers Al die boeke wat verdwyn het Drome wat gekwyn het Spieëls wat oudgeword het En almal wat tekort het Minnaars wat verdwyn het Drome wat gekwyn het Spieëis wat oudgeword het En almal wat tekort het Almal het iets om te dra 'n Kruis,'n frons, 'n wonderbra 'n sakdoek nat met ou verdriet 'n halsnoer uit onthou gegiet