AWA

Silwer Somer (Edit)

0
0
  • 2005.01.15
  • 3:53
AWAで聴く

歌詞

Ha-ha-ha-ho-ho-ho Kom mee, kom mee Na my silwer, silwer somer Word wakker my beminde, word wakker Die lig lek stadig aan ons bed, word wakker Die mossies en die duiwe sing n loflied vir die dag Word wakker, ek wil saam met jou die sonsopkoms inwag Maak oop jou oë beminde, maak jou oë oop en kyk Hoe die kristal see in die môrestond se eerste strale pryk Die branders en die meeue roep ons lankal, staan op! Maak oop jou oë beminde, dis 'n nuwe dag wat klop Hierdie silwer somer sal vir altyd by my bly Die gladde blink dolfyne en die see Die duine, die skulpe, die skuite en die son, en jy en jy en jy Mmm ... jy, jy ,jy Hoe mooi is jy beminde, as jy lui jou oë oopmaak En jou kop lig van die kussings en saggies aan my raak En dan skielik soos 'n kind op n Krismis oggend lag en sê: "Kyk hoe blink die bloudam". Kom ons pluk die dag Ons galop soos wilde perde teen die duin af na die see Ek duik deur fris klein branders wat die eerste deinings gee En dan vang ons die grotes, en ons ry hul na die strand Waar ons uitspoel in die witskuim, tot ons oë begin brand Hierdie silwer somer sal vir altyd by my bly Die gladde blink dolfyne en die see Die duine, die skulpe, die skuite en die son, en jy en jy en jy Mmm ... jy, jy ,jy Soos speel ons in die water, tot die honger begin knaag Dan klim ons weer die duin, op waar ons huisie vir ons wag Terwyl my liefste vuurmaak, dans ek tango's deur die huis Op die liedjies uit die radio, langs die kas in die kombuis Op die liedjies uit die radio, langs die kas in die kombuis Hierdie silwer somer sal vir altyd by my bly Die gladde blink dolfyne en die see Die duine, die skulpe, die skuite en die son, en jy en jy en jy Hierdie silwer somer Hierdie silwer somer Hierdie silwer somer sal vir altyd by my bly Die duine, die skulpe, die skuite en die son, en jy en jy en jy Mmm ... jy, jy ,jy Jy, jy, ,jy Liefste, Jy!

このページをシェア

Amanda Strydomの人気曲

Amanda Strydom
の他の曲も聴いてみよう
AWAで他の曲を聴く
はじめての方限定
1か月無料トライアル実施中!
登録なしですぐに聴ける
アプリでもっと快適に音楽を楽しもう
ダウンロード
フル再生
時間制限なし