AWA

My Eks (Kuus)

Track byBouwer Bosch

0
0
  • 2011.12.01
  • 3:41
AWAで聴く

歌詞

Ek's opgewonde dat ek jou kan leer ken ek's vreesbevange dat ek jou hart mag wen die feit dat jy net met my wil praat sê vir my daar's 'n kans Ek's opgewonde dat ek jou kan leer ken ek's vreesbevange dat ek jou hart mag wen die feit dat jy net met my wil praat sê vir my daar's 'n kans Want my oë doen die praatwerk want ek val oor my lippe as jy maar net geweet het wat ek wou sê Vir ewig en altyd sou ek spyt gewees het het ek nie met jou gepraat nie en ek sou myself nooit kon vergeef want my oë doen die praatwerk want ek val oor my lippe as jy maar net geweet het wat ek wou sê Kan iemand my dalk net verduidelik hoe om by haar hart uit te kom en dit te kan raak want ek weet ek sal haar kan laat lag vir altyd en ewig Kan jy my leer om myself te wees en sal jy my aanvaar nes ek is want my oë doen die praatwerk want ek val oor my lippe as jy maar net geweet het wat ek wou sê Vir ewig en altyd sou ek spyt gewees het het ek nie met jou gepraat nie en ek sou myself nooit kon vergeef want my oë doen die praatwerk want ek val oor my lippe as jy maar net geweet het wat ek wou sê as ek maar net geweet het wat ek wou sê dans dans jou arms om my gevou dit voel veilig ek hou van jou dans dans jou arms om my gevou dit voel veilig ek hou van jou dans dans jou arms om my gevou dit voel veilig ek hou van jou dans dans jou arms om my gevou dit voel veilig ek hou van jou Vir ewig en altyd sou ek spyt gewees het het ek nie met jou gepraat nie en ek sou myself nooit kon vergeef want my oë doen die praatwerk want ek val oor my lippe as jy maar net geweet het wat ek wou sê as jy maar net geweet het wat ek wou sê as ek maar net geweet het wat ek wou sê as ons maar net geweet het wat ons wou hê

このページをシェア

Bouwer Boschの人気曲

Bouwer Boschのアルバム

1曲2022年
1曲2022年
1曲2022年
1曲2021年
1曲2019年
2曲2018年
1曲2018年
Bouwer Bosch
の他の曲も聴いてみよう
AWAで他の曲を聴く
はじめての方限定
1か月無料トライアル実施中!
登録なしですぐに聴ける
アプリでもっと快適に音楽を楽しもう
ダウンロード
フル再生
時間制限なし